Bosveld NewsNews

Kom kyk hoe enjins brul

Die Bosveld Wedrenklub gaan alles uithaal op die Ovaalbaan op 10 Junie.

MOKOPANE – Die hekke open om 12:00 en daar gaan tot laat teen mekaar meegeding word.

Dit kos R50 vir volwassenes en R20 vir hoërskoolleerders.

Lees meer:
Mokopane se renjaers sit die voet neer tydens die Wintertrofee wedren

Ovaaljaers wys vernuf

Voorskool- en laerskoolleerders kan die wedren gratis bywoon.

redakteur.bosveld@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button