BusinessNews

Mall of the North se pretritte kikker vakansietyd op

Die afgelope vakansie is gevul met vrolikheid en uitgelate gillendes by die mallemeule in Mall of the North se oorvloeiparkeerarea. ‘n Pretpark met ‘n verskeidenheid ritte is ‘n jaarlikse inisiatief van die mall om die drie weke van vaal wintervakansie in warm polsende plesier te omskep om skoolgaandes besig te hou. Storie en foto’s: ELNA ESTERHUYSEN …

Die afgelope vakansie is gevul met vrolikheid en uitgelate gillendes by die mallemeule in Mall of the North se oorvloeiparkeerarea.
‘n Pretpark met ‘n verskeidenheid ritte is ‘n jaarlikse inisiatief van die mall om die drie weke van vaal wintervakansie in warm polsende plesier te omskep om skoolgaandes besig te hou.

Storie en foto’s: ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com

Kobus Bouwer en sy tweelingbroer, André agter die stuur.
Pret op die Groot Wiel. (Foto: Thinus du Toit)
Twee broers, Jayden en Storm Kearing net voor die stampkaruitdaging begin.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button