Local NewsNews

VIDEO: Lollos en Lettie kom kuier vir Polokwane-maatjies

Die jongspan het behoorlik gedans en gesing tydens die vertoning

Voer die Varkie Vet en Woep-Wap is twee nuwe liedjies, wat jong Lollos en Lettie-aanhangers, Sondag tydens die splinternuwe Lollos 9 Mallemeule vertoning geleer het.

Lollos en Lettie het in  Polokwane kom kuier en die jongspan het behoorlik gedans en gesing. Na die opwindende vertoning, kon die kinders hul gunsteling Lollos en Lettie CD of DVD koop, asook heerlike Lollos lekkergoed.

Kyk uit vir jou foto in hierdie week se  Review Weekend.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button