BusinessNews

Wees ‘n held – skenk bloed, skenk lewe

‘n Mobiele bloedskenkkliniek is Vrydag by DDKK Prokureurs se kantore gehou sodat besighede in die omtrek se personeel sonder groot ontwrigting kon bloed skenk. Die inisiatief van die gesogte prokureursfirma in die stad vind sesmaandeliks plaas. ‘n Skenkerwerwer van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS), Keith Zwane, het Maandag aan Polokwane Observer bevestig dat hul 16 …

‘n Mobiele bloedskenkkliniek is Vrydag by DDKK Prokureurs se kantore gehou sodat besighede in die omtrek se personeel sonder groot ontwrigting kon bloed skenk.
Die inisiatief van die gesogte prokureursfirma in die stad vind sesmaandeliks plaas.
‘n Skenkerwerwer van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS), Keith Zwane, het Maandag aan Polokwane Observer bevestig dat hul 16 eenhede bloed ontvang het om hul bloedvoorraadvlakke aan te vul.

Foto’s: ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com

Hoewel Themba Mnisi, vloeropsigter van Dis-Chem Pharmacy Platinumpark, ‘n
eerste skenker is, is hy van voorneme om dit ‘n gewoonte te maak omdat hy besef daar is mense wat nie sonder skenkerbloed kan leef nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button