NewsSchools

Jong entrepreneurs se tamaai verbeelding

Leerders van Pietersburg Laerskool (PLS) kon uit ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite en eetgoed kies en keur tydens die graad 6 en 7-entrepreneursdag. Stalletjies waar hare- en gesigverf gedoen is,was baie gewild. Die stresbalstalletjie van Carla Fichardt en Kaylene Nel was net so in aanvraag en leerders beoog om dit vir hul ouers te koop vir …

Leerders van Pietersburg Laerskool (PLS) kon uit ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite en eetgoed kies en keur tydens die graad 6 en 7-entrepreneursdag.
Stalletjies waar hare- en gesigverf gedoen is,was baie gewild. Die stresbalstalletjie van Carla Fichardt en Kaylene Nel was net so in aanvraag en leerders beoog om dit vir hul ouers te koop vir stresontlading.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Malvalekkers, sjokolade en koekies is ‘n goeie kombinasie vir Marilene van den Bergh en Gabriella da Costa. Agter is Mosimane Makamedi en Simoné Jansen van Niewenhuyzen.
Cornica Steyn verf ‘n patroon op Caslien Strydom se hare. Larochelle Evert is regs agter.
Carla Fichardt en Kaylene Nel verkoop tuisgemaakte stresbalonne.
Minette Botha verf ‘n blom op Wilné Claassen se gesig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button