NewsSchools
Suidskool se o.12-netbalspanne pronk met nuwe sakke
Pietersburg Laerskool se o.12A- en B-netbalspan spog met nuwe sakke wat deur Marius en Tania Engelbrecht geborg is. Spelers se name is op die sakke gedruk waarmee hul nou volstoom die seisoen kan aandurf. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Pietersburg Laerskool se o.12A- en B-netbalspan spog met nuwe sakke wat deur Marius en Tania Engelbrecht geborg is. Spelers se name is op die sakke gedruk
waarmee hul nou volstoom die seisoen kan aandurf.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Adelay Branders (voor). Agter is Marius Engelbrecht (borg), Tarize Engelbrecht, Cecille Venter, Amanda Koekemoer (afrigter), Hané du Toit, Lyla Grobler en Tania Engelbrecht (borg).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



