NewsSchools
Rugbybulle van Kruinies ploeg met Eric Louw
Goeie skolerugby was weer aan die orde van die dag toe Curro Heuwelkruin se o.14-, o.16- en eerstespan tydens Saterdag se ligawedstryde vir Hoërskool Eric Louw van Musina laat les opsê het. Alhoewel die o.14-span verloor het, het hulle vyf ligapunte na hul kragmeting verdien. Die o.16-span het met hul 45-19 oorwinning vir ‘n opwindende …

Goeie skolerugby was weer aan die orde van die dag toe Curro Heuwelkruin se o.14-, o.16- en eerstespan tydens Saterdag se ligawedstryde vir Hoërskool Eric Louw van Musina laat les opsê het.
Alhoewel die o.14-span verloor het, het hulle vyf ligapunte na hul kragmeting verdien. Die o.16-span het met hul 45-19 oorwinning vir ‘n opwindende voorskou vir die eerstespan gesorg wat hulle wedstryd met ‘n wegholsege van 93-22 gewen het.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



