Verskeie hokkie- en netbalspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs provinsiale kleure verwerf en sal Limpopo tydens die onderskeie toernooie verteenwoordig. Foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com
Verskeie hokkie- en netbalspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs provinsiale kleure verwerf en sal Limpopo tydens die onderskeie toernooie verteenwoordig.
Foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com
Meisies wat in die Limpopo-netbalspan opgeneem is, is Chanelle Cloete (o.15), Kayla Crause en Maritsa Oosthuizen (o.17)Antonette Albertyn (o.18), Zandri Swatz (o.17), Elzaan Espach en Chané Pennels (o.15). Agter is Jenni-Lee Malan (o.14), Marzelle Luüs (o.15), Carla Craig (o.14), Ruvé Erasmus en Odine Swanepoel (o.14) en Ashley Kruger (o.15).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!