NewsSchools

PHS wys eerste kwartaal se top akademiese presteerders aan

Die toptien slimkoppe is onlangs deur Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys. Die leerders se punte is na afloop van die eerste kwartaal bepaal. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die toptien slimkoppe is onlangs deur Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys. Die leerders se punte is na afloop van die eerste kwartaal bepaal.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Graad 9-toptienleerders is Megan Veldman (94,6%), Annedeé Oerlemans (92,7%), Leana Swarts (95,7%), Cari Schulenburg (92,1%) en Elzaan Espach (92,8%). Agter is Michlan Groenewald (93,2%), Isabel van der Goot (94,8%), Cameron Dunkley (92,4%), Gabriella von Well (93,4%) en Zuané Breedt (93%).
Die toptienpresteerders in graad 10 is Thomas Williams (87,1%), Wian Haasbroek (90,5%), Diana van Niekerk (95,2%), Jan-Hendrik Weyer (86,5%) en Keegan Menzies (90,4%). Agter is Marizaan Pelzer (88,4%), Elrike Wolmarans (91,4%), Chantel Wreyford (94,7%), Corina Stears (86%) en Malanie White (87,2%).
Graad 11 se akade­miese uitblin­kers is Jean van Zyl (90,5%), Bart Oerlemans (90,7%), Carmen Pratt (92,5%), Stephan de Lange (91,2%) en Jurgens Nel (88,4%). Agter is Mia van Rhyn (92%), Carla Kruger (89,7%), Mia Schulenburg (89,2%), Anneline van Wyk (91%) en Liezl Schoeman (91,75%).
Die beste tien graad 12-leerders is Lisa Herholdt (87,1%), Jena Taylor (92,7%), Pieter-Jan Gouws (95,5%), Eljani du Plessis (92%) en Megan van Rensburg (89,4%). Agter is Marlise Geddes (90,1%), Kailan Ferreira (86,8%), Jean-Pierre Viljoen (94,1%) en Gillian Alsemgeest (87,2%).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button