NewsSchools
Osies maak reg vir Cravenweek
Elf o.13-rugbyspelers van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) is Saterdag gekies om aan die o.13-Cravenweek in Kimberley deel te neem. Reuben Weyer, Deon van Huyssteen, Henré Venter, Braam Swanepoel, Devan Janse van Rensburg en JJ Cromhout sal vir die o.13A-span uitdraf, terwyl Jan-Keyser Albertyn, Jan-Hendrik Venter, Wian Terblanch, Hardus Ferreira en Thys Manders vir die o.13B-span gekies …

Elf o.13-rugbyspelers van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) is Saterdag gekies om aan die o.13-Cravenweek in Kimberley deel te neem.
Reuben Weyer, Deon van Huyssteen, Henré Venter, Braam Swanepoel, Devan Janse van Rensburg en JJ Cromhout sal vir die o.13A-span uitdraf, terwyl Jan-Keyser Albertyn, Jan-Hendrik Venter, Wian Terblanch, Hardus Ferreira en Thys Manders vir die o.13B-span gekies is.
Die spelers sal binnekort as ‘n span begin oefen om voorbereid te wees vir die toernooi wat van 1 tot 6 Julie by Hoërskool Diamantveld in Kimberley plaasvind.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



