NewsSchools

Suidskool maak skoonskip teen PCS op netbalbaan

Netbalspanne van Pietersburg Laerskool (Suidskool) het verlede Donderdag tydens ligawedstryde die spanne van Pietersburg Comprehensive School (PCS) goed laat les opsê. Van die o.10- tot o.13-spanne in die A- en B-afdeling het kragte gemeet, maar Suidskool was te sterk en het ‘n totaal van 189 doele teen­oor PCS se 11 aangeteken. Storie en foto’s: RC Myburgh …

Netbalspanne van Pietersburg Laerskool (Suidskool) het verlede Donderdag tydens ligawedstryde die spanne van Pietersburg Comprehensive School (PCS) goed laat les opsê.
Van die o.10- tot o.13-spanne in die A- en B-afdeling het kragte gemeet, maar Suidskool was te sterk en het ‘n totaal van 189 doele teen­oor PCS se 11 aangeteken.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Suidskool se Simoné Brukman (o.13B) op die ver­dediging.
PCS se o.13B-speler, Nsovo Khosa, soek ‘n gaping na haar spanmaat toe.
Mosima Matladi van PCS se o.11A-span gee vinnig die bal uit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button