NewsSchools
Bulletjierugby, mininetbal ontwikkel jonges se vaardighede
Laerkool Pietersburg-Oos (Oosskool) het onlangs ‘n vriendskaplike bulletjierugby en mininetbaltoernooi aangebied waartydens Pietersburg Laerskool (PLS), laerskole Louis Trichardt, Marble Hall, Piet Hugo Primary, Eenheid (Modimolle), Akademie Reformia en Erica Pre-primêre Skool deelgeneem het. Oosskool-sporthoof, Amie Smit, sê die dag is gehou om jonger leerders, van o.6 tot o.9, geleentheid te gee om basiese vaardighede sonder …

Laerkool Pietersburg-Oos (Oosskool) het onlangs ‘n vriendskaplike bulletjierugby en mininetbaltoernooi aangebied waartydens Pietersburg Laerskool (PLS), laerskole Louis Trichardt, Marble Hall, Piet Hugo Primary, Eenheid (Modimolle), Akademie Reformia en Erica Pre-primêre Skool deelgeneem het.
Oosskool-sporthoof, Amie Smit, sê die dag is gehou om jonger leerders, van o.6 tot o.9, geleentheid te gee om basiese vaardighede sonder die druk van uitslae aan te leer. “Om heeloggend rugby of netbal te speel was meer as genoeg vir hulle,” sê hy.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



