NewsSchools

Hokkiespanne hou PHS-naam hoog tydens Tuksreeks

Hoërskool Pietersburg (PHS) se hokkiespanne het tydens vanjaar se Tuksreeks uitgeblink en verskeie algehele podiumposisies behaal. Benewens die o.15A-meisiespan wat wenners is, is die o.14 B-span naaswenners en die o.14A- en o.15B-span derde. Die o.14- en o.16-seunspanne is ook naaswenners terwyl die eerstespan ‘n derde plek verower het. Die seuns- en meisiespanne het gesamentlik algehele …

Hoërskool Pietersburg (PHS) se hokkiespanne het tydens vanjaar se Tuksreeks uitgeblink en verskeie algehele podiumposisies behaal.
Benewens die o.15A-meisiespan wat wenners is, is die o.14 B-span naaswenners en die o.14A- en o.15B-span derde.
Die o.14- en o.16-seunspanne is ook naaswenners terwyl die eerstespan ‘n derde plek verower het. Die seuns- en meisiespanne het gesamentlik algehele tweede en derdeplekke in die reeks behaal.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die o.14-seunspan is naaswenners en bestaan uit Arno Lombard, Hanro Potgieter, Johnathon Schulenburg, Ruwan van der Watt, Hansie Putter, Diederik Brits en Regan de Neijs. Agter is Edu­ard de Lange, Jaques Pennels, Pedri Neethling, Edward-Hugo Conradie, LeRoux Marais, Ruach Wagner en Derik Bezuidenhout.
Die o.16-seunshokkiespan is naaswenners. Hulle is Luan de Villiers, Fred Potgieter, Keegan
Menzies, Wian Haasbroek, Riekert Erasmus, Jan-Hendrik Weyer, Cor Müller, Jan Grobler en Jayden van Wyk. Agter is Gerhard Botha, Xander Quin, Enri Albertse, Eli Ströh, Pieter Roos, Eduan Gobey en Caleb Braack.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button