BusinessNews

Radiologiepraktyk neem afskeid van jare lange werker

Meriam Sekele, wat sedert 3 April 1989 by die radiologiepraktyk van Peet van Zyl en Johan van der Merwe, diagnostiese radioloë, as ontvangsdame werksaam was, tree vandag (Donderdag) af. Na die aftrede van Van Zyl en vertrek van Van der Merwe het sy steeds deel gebly van die personeel van Willem Davel gebly, wat die …

Meriam Sekele, wat sedert 3 April 1989 by die radiologiepraktyk van Peet van Zyl en Johan van der Merwe, diagnostiese radioloë, as ontvangsdame werksaam was, tree vandag (Donderdag) af.
Na die aftrede van Van Zyl en vertrek van Van der Merwe het sy steeds deel gebly van die personeel van Willem Davel gebly, wat die praktyk verlede jaar oorgeneem het.
Sekele sê sy het in die bykans 30 jaar baie geleer en wou al voorheen ‘n paar keer aftree, maar dit is nou tyd om te gaan en net rustig huiswerk te doen en aandag aan haar kleinkind te gee. “Ek dank die Here vir die krag wat ek al die jare gehad het om te werk.”

Storie en foto: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button