NewsSchools

Veelsydige Osies presteer in skaak, netbal

Nege netbalspelers van Laerskool Pieters­burg-Oos het onlangs Limpopokleure verwerf en is genooi om in Junie aan die Suid-Afrikaanse Alle Ouderdomme Netbaltoernooi by Hoërskool E G Jansen in Boksburg kragte te meet. Elf junior skaakspelers het onlangs aan die Super 12 Skaakkompetisie by die Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria deelgeneem en vir hul skool ‘n …

Nege netbalspelers van Laerskool Pieters­burg-Oos het onlangs Limpopokleure verwerf en is genooi om in Junie aan die Suid-Afrikaanse Alle Ouderdomme Netbaltoernooi by Hoërskool E G Jansen in Boksburg kragte te meet.
Elf junior skaakspelers het onlangs aan die Super 12 Skaakkompetisie by die Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria deelgeneem en vir hul skool ‘n algehele vierde plek verwerf.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Skaakspelers in die juniorspan (graad 1 tot 4) wat hul slag tydens die Super 12 Skaaktoernooi gewys het, is Juanco van Zyl, Regardt Els, Marthinus Bonescans, Schalk Eagar en Ignis Louw. Agter is Laila Eagar, Benrico Louw, Ben van Reede van Oudtshoorn, Elne Bosch, Liam Nel en Marné Els.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button