NewsSchools
Graad R-leerders trots Suid-Afrikaans
Graad R-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het op Afrikadag volgens die tema ‘Trots Suid-Afrikaans’ aangetrek. Daar was ‘n groot verskeidenheid verbeeldingryke uitrustings wat boere, jagters, Zoeloe’s, Voortrekkers en selfs ‘n braaier ingesluit het. Volkspele is gehou waarna elke kind ‘n beurt gekry het om meer te vertel oor wie hy uitbeeld en hoekom. Daarna is heerlik …

Graad R-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het op Afrikadag volgens die tema ‘Trots Suid-Afrikaans’ aangetrek.
Daar was ‘n groot verskeidenheid verbeeldingryke uitrustings wat boere, jagters, Zoeloe’s, Voortrekkers en selfs ‘n braaier ingesluit het.
Volkspele is gehou waarna elke kind ‘n beurt gekry het om meer te vertel oor wie hy uitbeeld en hoekom. Daarna is heerlik partytjie gehou en speletjies gespeel.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



