NewsSchools
Osies presteer by Bosveldkunstefees
Leerders van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het uitstekend in die spreekkoorafdeling van die Bosveldkunstefees in Mokopane gevaar. Die graad 3-spreekkoor het die gehoor met hul weergawe van die ‘Paddakoor’ meegevoer en ‘n A+++-sertifikaat behaal. Storie en foto’s: KAREN VENTER >>karen@observer.co.za

Leerders van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) het uitstekend in die spreekkoorafdeling van die Bosveldkunstefees in Mokopane gevaar. Die graad 3-spreekkoor het die gehoor met hul weergawe van die ‘Paddakoor’ meegevoer en ‘n A+++-sertifikaat behaal.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



