NewsSchools
Sport – die speelgoedafdeling van die menslike bestaan
Boodskap van die hoof: “Bosveld Intervarsity, brute krag, spangees en onkreukbare lojaliteit aan jou span en skool is faktore wat hierdie kragmeting uniek maak. Ons sien uit na aanskoulike rugby gekenmerk deur goeie sportmangees op die veld en op die pawiljoen. Die mooi tradisie tussen Hoër Tegniese Skool Tom Naudé en Hoërskool Pietersburg is die …

Boodskap van die hoof:
“Bosveld Intervarsity, brute krag, spangees en onkreukbare lojaliteit aan jou span en skool is faktore wat hierdie kragmeting uniek maak.
Ons sien uit na aanskoulike rugby gekenmerk deur goeie sportmangees op die veld en op die pawiljoen. Die mooi tradisie tussen Hoër Tegniese Skool Tom Naudé en Hoërskool Pietersburg is die moeite werd om gekoester te word.
Michael Jordan het gesê: ‘Talent kan ‘n wedstryd wen, maar dit kos spanwerk om ‘n kampioenskap los te slaan.’
Mag elkeen wat Saterdag deelneem onthou sukses is meestal bloot ‘n kwessie van aanhou wanneer die ander al opgehou het.”

Voor: André Thirion, Alex Hamman, Mandi Cindi en Herman Potgieter. Middel: Alshandro de Kock, Derick Marx, Reinhardt Victor, Eduaniq Harmse, Jandré Visagie (kaptein) en Mashito Malotane. Agter: Fanie Nel, Wiehan Joubert, Waldo Espach, Johan Barnes, Ephra Moliki en CJ Nel. Heelagter: Roelof Oosthuizen (afrigter).

Tshepiso Mashaba, Hilda Tjege, Joni Appelgryn (onderkaptein), Orifha Mbedzi,
Antonette Jordaan (afrigter), Michelle Menza (kaptein), Geraldine Brits, Zelrie du Bruyn
en Ikageng Pheme.

Henko Spies, Martinus Viviers, Enrico Erasmus en Wihan le Roux.

Voor: Khodani Ravhunga, Makwena Maribe, Samuel Malata, Malose Molala, Thapelo Magagane en Kagiso Makgakga. Agter: Rea Mofe (spanbestuurder), Matimu Mbhalati, Lebo Mahapa, Matome Phochana, Kamogelo Maluleke, Tshepo Rangoanasha, Kganya Ledwaba, Sadam Malebana (spanbestuurder) en Chris Mohale (afrigter).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



