Tommies se o.16-speler, Kevin Gelebe word deur Pieties se Juandré Coetzee platgetrek terwyl sy spanmaat Zanru Jewaskiewitz ondersteun.Pieties se o.15-speler, Marco Pratt stamp sy opponent af.Keanu Castelyn, Pieties se o.16-speler, stoom vorentoe.Pieties se sporthoof, Pierre Coetzee sorg vir vyf punte vir die oumannespan.Die o.14-spelers van Tommies, Richard Maree en Reynard Bezuidenhout, van Pieties in die lynstaan.Pieties se eerstespanspeler, Tarren Harrison ontvang die bal.Joni Appelgryn, Tommies se eerstespanspeler, wag vir die bal.Tommies se oumannespeler, Zander Byleveldt mik pale toe.
Tommies se Henco Spies lê aan na die teiken.Photego Ledwaba van Tommies en Juan-Jacques Joubert van Pieties in ‘n tweestryd.Tommies se Kopano Ramokonyane en Pieties se Chrizlynn de Beer meet kragte op die hokkieveld.Jean-Ry Engelbrecht, o.14, van Pieties probeer sy opponent uitoorlê.Tommies se o.15-speler, Reabetswe Satege word vasgevat.Eerstenetbalspelers, Tshidi Mononyane (PHS) en Martinique Whitehead (Tommies) verdedig mekaar.Tommie-leerkrag, André Lourens, in aksie op die rolbalbaan.Xyeda Groenewald van Tommies se jukskeispan in aksie.Pietie-leerkrag, Corné Craig, gereed vir die afslaan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!