NewsSchools
Bosveld Intervarsity-trofee weer in PHS se besit
Hoërskool Pietersburg (PHS) het Saterdag vir die derde agtereenvolgende jaar die Bosveld Intervarsity gewen nadat die eerste rugbyspan vir Hoër Tegniese Skool Tom Naudé 78-11 geklop het. ‘n Stampvol pawiljoen het getuig van ‘n rugbyhonger gemeenskap wat die hoofwedstryd vir niks sou mis nie. Tommies het hard vir hul 11 punte baklei, maar Pieties se …

Hoërskool Pietersburg (PHS) het Saterdag vir die derde agtereenvolgende jaar die Bosveld Intervarsity gewen nadat die eerste rugbyspan vir Hoër Tegniese Skool Tom Naudé 78-11 geklop het.
‘n Stampvol pawiljoen het getuig van ‘n rugbyhonger gemeenskap wat die hoofwedstryd vir niks sou mis nie.
Tommies het hard vir hul 11 punte baklei, maar Pieties se aanvalle was te sterk met Brandon Cronjé wat vier keer agter die doellyn gekuier het om tot Pieties se telling van 78 by te drae.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



