NewsSchools
PHS kraai koning in jukskei, skaak, boogskiet en hokkie
Benewens Hoërskool Pietersburg (PHS) se groot oorwinning tydens Saterdag se Bosveld Intervarsity het hulle ook in ander sportkodes wat deel van die vieringe is, geseëvier. PHS het die rolbal- en gholfkragmetings tussen leerkragte gewen asook die jukskei, skaak, boogskiet en hokkie wat vroeër die week gespeel is. Al Pieties se netbalspanne was Saterdag ook onoorwonne. …

Benewens Hoërskool Pietersburg (PHS) se groot oorwinning tydens Saterdag se Bosveld Intervarsity het hulle ook in ander sportkodes wat deel van die vieringe is, geseëvier.
PHS het die rolbal- en gholfkragmetings tussen leerkragte gewen asook die jukskei, skaak, boogskiet en hokkie wat vroeër die week gespeel is.
Al Pieties se netbalspanne was Saterdag ook onoorwonne.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com


Schoeman, in aksie
op die gholfbaan.




sporthoof van Pieties, Pierre Coetzee.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



