NewsSchools
Oosskool sluit kwartaal met mandjiedans af
Ouers, leerders en personeel van Laerskool Pietersburg-Oos het Donderdagaand die koue weer getrotseer om ‘n mandjiedans by die skool by te woon. Volgens Jolandie Benadé, ‘n ouer, was die dans ‘n gesellige manier om die skoolkwartaal af te sluit. “Al is dit ‘n bietjie koud dans ons onself vuurwarm.” het sy gesê. Nog ‘n ouer, …

Ouers, leerders en personeel van Laerskool Pietersburg-Oos het Donderdagaand die koue weer getrotseer om ‘n mandjiedans by die skool by te woon.
Volgens Jolandie Benadé, ‘n ouer, was die dans ‘n gesellige manier om die skoolkwartaal af te sluit. “Al is dit ‘n bietjie koud dans ons onself vuurwarm.” het sy gesê.
Nog ‘n ouer, Natasha Visser, meen die dans was ‘n wonderlike geleentheid om saam met familie en vriende te ontspan.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



