NewsSchools

Suidskool bloedskenkkliniek goed ondersteun

Ouers, onderwysers en oudleerders van Laerskool Pietersburg (Suidskool) het onlangs bloed geskenk tydens ‘n SANBS Limpopo bloedskenkkliniek om die diens se bloedvoorraad te verstewig. Ina Kruger van Aïda Eiendomme was ook teenwoordig om te help waar sy kon, hetsy vir ondersteuning of om koekies en koeldrank aan te dra. Jaco van den Heever en Schalk …

Ouers, onderwysers en oudleerders van Laerskool Pietersburg (Suidskool) het onlangs bloed geskenk tydens ‘n SANBS Limpopo bloedskenkkliniek om die diens se bloedvoorraad te verstewig.
Ina Kruger van Aïda Eiendomme was ook teenwoordig om te help waar sy kon, hetsy vir ondersteuning of om koekies en koeldrank aan te dra.
Jaco van den Heever en Schalk van der Merwe, albei ouers van leerders by die skool het gesê hulle skenk gereeld bloed.
Lindy Pretorius het namens ‘n ouer bloed geskenk en gesê sy skenk ook gereeld.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Lindy Pretorius skenk bloed namens ouers van die skool terwyl Rejoice Duba van SANBS Limpopo ondersteuning bied.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button