NewsSchools
Kruinies se Tienertoneel spreek tieners se obsessie met selfone aan
Uitstekende beligting, ‘n goeie storielyn en leerders met ‘n passie vir drama is kenmerke van Curro Heuwelkruin se jaarlikse Tienertoneel wat verlede week by die skool aangebied is. Kruinies se kuluurhoof, Nicole Senekal sê die toneelstuk getiteld “Ek, my selfie en jy” handel oor tieners se obsessie met selfone en om sogenaamde selfies van byna …

Uitstekende beligting, ‘n goeie storielyn en leerders met ‘n passie vir drama is kenmerke van Curro Heuwelkruin se jaarlikse Tienertoneel wat verlede week by die skool aangebied is.
Kruinies se kuluurhoof, Nicole Senekal sê die toneelstuk getiteld “Ek, my selfie en jy” handel oor tieners se obsessie met selfone en om sogenaamde selfies van byna elke oomblik in hul lewens te neem – hetsy in die klaskamer of voor die spieël.
Kruinies neem die naweek aan die ATKV Tienertoneel se streekfees in Gauteng deel.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



