NewsSchools

Pieties hou markdag met groot verskeidenheid

Pizza, roomys, koffie, pannekoek en gegeurde melk het van die tafels afgevlieg tydens Vrydag se markdag wat by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangebied is. Die skoolskakelbeampte, Elmari Craig, sê die skool se ekonomiese bestuurswetenskappe-departement het die mark georganiseer. Selfs skoolhoof, Willie Schoeman, het aan die pannekoek weggelê. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Pizza, roomys, koffie, pannekoek en gegeurde melk het van die tafels afgevlieg tydens Vrydag se markdag wat by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangebied is.
Die skoolskakelbeampte, Elmari Craig, sê die skool se ekonomiese bestuurswetenskappe-departement het die mark georganiseer.
Selfs skoolhoof, Willie Schoeman, het aan die pannekoek weggelê.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Simoné Nel en Annemie Rheeder beman ‘n sjokoladestalletjie.
Dian en Jaco Pienaar en Nicole en Julia Prins verkoop gegeurde melk en pannekoek.
Leerders bondel om ‘n warm pizza te koop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button