NewsSchools
Kruinies wys tande teen Oos in Lim-hokkieliga
Laerskole van regoor die provinsie is tans besig om kragte in die jaarlikse Limpopo Laerskole-hokkieliga te meet met Curro Heuwelkruin se o.11-span wat Maandag vir Laerskool Pietersburg-Oos 1-0 geklop het. Beide spanne se goeie verdediging het dit moeilik gemaak om die bal in die doelkas te kry en gesorg vir ‘n uitnemende vertoning vir toeskouers. …

Laerskole van regoor die provinsie is tans besig om kragte in die jaarlikse Limpopo Laerskole-hokkieliga te meet met Curro Heuwelkruin se o.11-span wat Maandag vir Laerskool Pietersburg-Oos 1-0 geklop het.
Beide spanne se goeie verdediging het dit moeilik gemaak om die bal in die doelkas te kry en gesorg vir ‘n uitnemende vertoning vir toeskouers.
Verskeie wedstryde word weer dié Saterdag op Hoërskool Pietersburg (PHS) en Kruinies se bane.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



