NewsSchools
Pieties se landloopspan wen interhoër
Langasems van Hoërskool Pietersburg (PHS) het hul verlede Woensdag deeglik onderskei deur as algehele wenners van die Interhoër Landloopbyeenkoms vir hoërskole by Northern Academy aangewys te word en het boonop in sewe van die 12 afdelings koning gekraai. Daarbenewens het die meisies in die A- en B-afdeling sowel as in die aflositems as algehele wenners …

Langasems van Hoërskool Pietersburg (PHS) het hul verlede Woensdag deeglik onderskei deur as algehele wenners van die Interhoër Landloopbyeenkoms vir hoërskole by Northern Academy aangewys te word en het boonop in sewe van die 12 afdelings koning gekraai.
Daarbenewens het die meisies in die A- en B-afdeling sowel as in die aflositems as algehele wenners uitgeblink terwyl die seuns die B-afdeling oorheers het en as naaswenners in die A-afdeling uitgetree het.
Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen is naaswenners.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



