NewsSchools
Gholfdag om fondse te in ‘n klinkende sukses
Laerskool Pietersburg-Oos se onlangse gholfdag by die Polokwane Gholfklub was ‘n groot sukses met 136 deelnemers wat in ‘n vierbalalliansie-formaat meegeding het. Volgens adjunkhoof, James Steele, is die toernooi as geldinsamelingsinisatief gehou en die gemeenskap se reaksie was oorweldigend. “Ons bedank ook graag die hoofborg, BB Polokwane Ford en al die ander borge vir hulle …

Laerskool Pietersburg-Oos se onlangse gholfdag by die Polokwane Gholfklub was ‘n groot sukses met 136 deelnemers wat in ‘n vierbalalliansie-formaat meegeding het.
Volgens adjunkhoof, James Steele, is die toernooi as geldinsamelingsinisatief gehou en die gemeenskap se reaksie was oorweldigend.
“Ons bedank ook graag die hoofborg, BB Polokwane Ford en al die ander borge vir hulle ondersteuning sowel as almal wat betrokke was om seker te maak dat die dag ‘n sukses was.”
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



