NewsSchools

Laerskole se krieketspanne troef mekaar

Krieketspelers van Laerskool Piet Hugo Primary en Nirvana Primary School se eerste­spanne het mekaar verlede Donderdag op Piet Hugo se sportveld in ‘n ligawedstryd gepak om die wenners te bepaal. Volgens Piet Hugo krieketafrigter, Kevin Smith, het die span hulself goed van hul taak gekwyt al het hulle met agt paaltjies verloor. Storie en foto’s: KAREN …

Krieketspelers van Laerskool Piet Hugo Primary en Nirvana Primary School se eerste­spanne het mekaar verlede Donderdag op Piet Hugo se sportveld in ‘n ligawedstryd gepak om die wenners te bepaal.
Volgens Piet Hugo krieketafrigter, Kevin Smith, het die span hulself goed van hul taak gekwyt al het hulle met agt paaltjies verloor.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Ettiene van Jaarsveld van Laerskool Piet Hugo Primary moker die bal met mening.
Amir Patel van Nirvana Primary School boul.
Rehann Malji van Nirvana Primary School in aksie tydens sy boulbeurt.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button