NewsSchools

Nuwe leiers aan stuur van sake by PHS

Die nuwe Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) vir 2018/19 is verlede week by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die nuwe Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) vir 2018/19 is verlede week by Hoërskool Pietersburg (PHS) aangewys.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die koshuis se VLR-lede is Jessica Young, Mia Schulenburg, Amanda Grobler (hoofmeisie), Alida du Preez en Janine Hendriks. Agter is Roy Stewart, Pieter Hoogenboezem, Diaan Geerkens (hoofseun), Hardus Saaiman en Derik Joubert.
Seuns VLR-lede is Roy Stewart, Christiaan Theunissen, Martin van Niekerk, Pieter Hoogenboezem, Sharn van Rensburg (hoofseun), Hardus Saaiman, Jaco du Toit, Brandon Cronjé, Jurgen F von Houwald en Gerhard Venter. Agter is Derik Joubert, Jancho Steyn, JJ Joubert, Wicus Neethling, Wian Kruger, Stephan de Lange, Ivan Reyneke, Zander de Ridder, Bart Oerlemans, Diaan Geerkens en Tristan van Tonder.
Die VLR-meisies is Kayla Crause, Juané Viljoen, Zandri Swartz, Mia Schulenburg, Marcelle de Jager (hoofmeisie), Welmi Groenewald, Zani Burger, Minette du Preez en Magderie Smit. Agter is Chaunté du Bruyn, Monene Anker, Amanda Grobler, Elismarie Olivier, Annemie Rheeder, Cara Coetzee, Yvette Louw, Alida du Preez, Carmen Pratt, Zydra Hattingh en Mia van Rhyn. Tenieke van der Walt was afwesig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button