BusinessNews

Truworths vergroot hul spasie in winkelsentrum

Die amptelike opening van die nuwe vergrootte Truworths in die Limpopo Mall het Donderdag met groot fanfare plaasgevind. Die winkel beslaan nou 1 646 m2 en het onder meer ‘n Truworths Emporium. Links is Jacqueline Ferns, Ace Models Limpopo-eienaar, wat die lintknipseremonie behartig het, Jan Seduma, winkelbestuurder, Santie Muller, areabestuurder, en Mark Friskin, afdelinhsbestuurder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button