NewsSchools

PHS onoorwonne in die 7’s toernooi

Van skepskop tot doelskop en vasskop en ook drie druk het Hoërskool Pietersburg gewys hulle staan nie terug nie.

POLOKWANE – Die afgelope naweek op saterdag 1 september het die skool se o/15 en eerste spanne aan ‘n 7’s toernooi gaan deelneem in Phalaborwa.

Beide die spanne spog as die wenners van die toernooi en het gewys dat harde werk en vasbyt beteken dat jy aan die einde van die dag sukses as jou vrugte pluk.

Die o/15 span het vanjaar in hul eerste 7’s toernooi deelgeneem.

PHS o/15 7’s span is 7’s toernooi wenners.

Uitslae van die o/15 span:

Poelwedstryde:

Wedstryd 1: Verloor PHS 33-5 teen Hoërskool Ben Vorster.

Wedstryd 2: Wen PHS 32-12 teen Hoërskool Ben Viljoen.

Wedstryd 3: Verloor PHS 19-17 teen Hoërskool Tom Naudé.

Wedstryd 4: Wen PHS 63-5 teen Curro Heuwelkruin.

Beker Semi-finaal:

Wedstryd 5: Wen PHS 42-7 teen Merensky

Beker Finaal:

Wedstryd 6: Wen PHS 17-12 teen Hoërskool Ben Vorster.

Die Eerstespan se uitslae:

Poelwedstryde:

Wedstryd 1: Wen PHS 43-7 teen Piet Potgieter.

Wedstryd 2: Wen PHS 34-5 teen Frans du Toit.

Wedstryd 3: Wen PHS 46-5 teen Louis Trichardt.

Wedstryd 4: Wen PHS 38-7 teen Curro Heuwelkruin.

Beker Semi-finaal:

Wedstryd 5: Wen PHS 28-22 teen Ben Viljoen.

Beker Finaal:

Wedstryd 6: Wen PHS 24-7 teen Ben Vorster.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button