POLOKWANE – Leerders van dié skool het geld ingesamel vir dié goeie saak en ‘n tjek is onlangs tydens saalopening aan verteenwoordigers van Kansa oorhandig.
Bobby Were het namens Kansa sy dank teenoor PHS uitgespreek en gesê elke sent van die bedrag gaan beslis ‘n verskil maak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



