NewsSchools
Werk en Wen vier lentedag as ‘Mad Hatters’
Lentedag is in ‘n sprokiesverhaal by Werk en Wen Kleuterskool verander toe die kleuters verlede Donderdag volgens die tema ‘Mad Hatters’ aangetrek en ‘n heerlike partytjie in die lenteson gehou het. Skoolhoof, Monica Strauss, het Pietersburg Laerskoolhoof, Peet Bredenkamp, as eregas verwelkom en nadat almal aan ‘n verskeidenheid lekkernye gesmul het, het kleuters speletjies gespeel. …

Lentedag is in ‘n sprokiesverhaal by Werk en Wen Kleuterskool verander toe die kleuters verlede Donderdag volgens die tema ‘Mad Hatters’ aangetrek en ‘n heerlike partytjie in die lenteson gehou het.
Skoolhoof, Monica Strauss, het Pietersburg Laerskoolhoof, Peet Bredenkamp, as eregas verwelkom en nadat almal aan ‘n verskeidenheid lekkernye gesmul het, het kleuters
speletjies gespeel.
Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za


Susan van Aswegen, onderwyser, en Righardt Celliers.






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



