NewsSchools

Jongspan trek soos tuingoggas aan

Lewensgrootte spinnekoppe en sprinkane tot vlinders en lieweheersbesies het verlede Donderdag by Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum baljaar. Die kleuters het verlede week oor tuingoggas geleer en die tema is afgesluit deur hulle soos goggas te laat aantrek. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Lewensgrootte spinnekoppe en sprinkane tot vlinders en lieweheersbesies het verlede Donderdag by Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum baljaar.
Die kleuters het verlede week oor tuingoggas geleer en die tema is afgesluit deur hulle soos goggas te laat aantrek.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Miané Brooks beeld ‘n lieweheersbesie uit.
Leané Uys in ‘n bymondering.
Dries van Zyl dra ‘n hoed met tuingoggas.
Die spinnekop met sy agt bene en saamgestelde oë is Muller Henning van die Speelbeerklas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button