NewsSchools

Kruinies swem vir plek in skoolspan

Leerders wat aan Curro Heuwelkruin se interne-swemgala deelgeneem het, het onlangs hul beste voetjies voorgesit om ‘n plek in die skoolspan te kry. Die gala is by Mitchell House gehou en leerders van graad 1 tot 12 kon deelneem met die hoop om in die onderskeie spanne opgeneem te word en die skool tydens vanjaar …

Leerders wat aan Curro Heuwelkruin se interne-swemgala deelgeneem het, het onlangs hul beste voetjies voorgesit om ‘n plek in die skoolspan te kry.
Die gala is by Mitchell House gehou en leerders van graad 1 tot 12 kon deelneem met die hoop om in die onderskeie spanne opgeneem te word en die skool tydens vanjaar se swemseisoen te verteenwoordig.
Swemmers het alle swemstyle meegeding om die kaf van die koring te skei.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Ethan Davis, o.8, haal diep asem.
Die o.8-swemmer, Zayyad Moti, is gefokus.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button