NewsSchools
Pietie-matrieks gee hul toekomsdrome vlerke
Die tema “Gee jou drome vlerke” het Dinsdagaand by PHS Internasionale Lughawe werklikheid geword toe graad 12-leerders vir hul eerste vlug na die toekoms gearriveer het. ‘n Ontvangslokaal, aanloopbaan kompleet met wagtende vliegtuig en waardinne gereed om gaste te bedien het die matrikulante van Hoërskool Pietersburg tydens Dinsdagaand se afskeidsfunksie ingewag. Gesofistikeerde jong dames getooi …

Die tema “Gee jou drome vlerke” het Dinsdagaand by PHS Internasionale Lughawe werklikheid geword toe graad 12-leerders vir hul eerste vlug na die toekoms gearriveer het.
‘n Ontvangslokaal, aanloopbaan kompleet met wagtende vliegtuig en waardinne gereed om gaste te bedien het die matrikulante van Hoërskool Pietersburg tydens Dinsdagaand se afskeidsfunksie ingewag.
Gesofistikeerde jong dames getooi in blou, rooi en pers en afgewissel met sagte pienk of appelkoos is vergesel van jong manne in deftige aandpakke wat die koppe behoorlik laat draai het.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Lilani Engelbrecht.

en Kyla Marx,.





Eljani du Plessis.

Inge Brits.



Lené Potgieter.



Tarren Harrison.

Antonette Albertyn.

Megan van Rensburg.


Ivan Beukes.

Lize van Straaten.


Marizaan Quin.

Jennifer Potgieter.

Chené van der Merwe.

Emma Ströh.

Tshidi Mononyane.

Tehila van Zyl.

Ina Kotzé.

Nadine van Niekerk.


Sumari van Staden.

Jessica von Well.

Maricia van Wyk.

Soekie Joubert.

Danya Swanepoel.






Alicia Zeelie.



Labuschagne.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




