NewsSchools

Pieties-netbalspanne blink uit in Fast 5

Die o.15- en o.17-netbalspanne van Hoërskool Pietersburg (PHS) het tydens die Limpopo Fast 5-netbalkampioenskappe wat onlangs by die skool aangebied is onderskeidelik met die algehele goue- en bronsmedalje weggestap.

Spelers in die o.17-span is Marcell de Jager, Zandri Swartz, Annalize Bo­neschans (afrigter), Yvette Louw en Kayla Crouse. Agter is Mariek Snyman, Vernita Stoltz, Mishka Prins­loo, Mercy Mamabolo en Estelle Cloete. Nicole van Graan en Maritza Oosthuizen was afwesig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button