
POLOKWANE – Die fliek is op Hoërskool Pietersburg se rugbyveld gewys waar fliekgangers dit op komberse kon geniet.
Review het met van die fliekgangers gesels om te hoor waarom hulle dié fliek wil sien.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



