Die 2019 seuns leiers van Laerskool Pietersurg is SDruan Venter voor. Justin van Aswegen, Ian van der Merwe, Louis van Schalkwyk, Ricardo van Waveren in die tweede ry. Henko du Toit, J.C Holthausen, Leon Luüs, Zane Morgenoord, Joshua Robinson in die derde ry en Shaun Becker, Pieter Blignaut, Jahndré Boshoff, Ruben Bosman, Marnigh Brits, Damian Bye, Ryly de Neijs, Clayton du Bruyn agter Saam met hulle op die foto is Martin Kroh en Cornelia van der Merwe.
POLOKWANE – Die leerders het groot skoene om vol te staan in die jaar wat kom maar sal vir die laaste paar maande van dié jaar deur hul voorgangers touwys gemaak word.
Die hoofleiers van die skool sal later aangekondig word.
Die 2019 meisie leiers van Laerskool Pietersurg is Cecillia Venter en Johanli Wentzel voor , Miceala Smit, Kiandra Smit, Mikyla Stoltz, Gizelle van Reenen in die tweede ry Lyla Grobler, Vidette Grobler, Simoné Janse van Nieuwenhuizen, Isabella Malan, Mercia Scheepers, Shané Schoeman en Tiane van Wyk, in die derde ry Adeley Branders, Leruschka Bredenkamp, Chloë Coetzee, Shelby Cronjé, Malikah de lange, Hene du Toit, tarize Engelbrecht, Armi Erasmus en Amelie Franken agter Saam met hulle op di