POLOKWANE – Die orkes het onlangs die skool kom besoek om hulle meer van nie net die weermag, maar ook van die orkes wat ‘n baie groot rol in die weermag speel te leer.
Die leerders van die skool het die geleentheid gekry om meer oor elkeen van die instrumente te leer toe Marius Swartz dit aan hulle verduidelik het.
Met die laaste liedjie wat die orkes gespeel het, het die leerder al te lekker saam gedans.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






