POLOKWANE – Die aand gaan nie net spreek koor insluit nie maar ook koor liedjies wat die gehoor gaan laat saamsing. Daar gaan ook ou bekende Afrikaanse liedjies gesing en gedans word en die aand beloof om pret en plesier vie almal te wees.

Kaartjies kan by die skool kantoor gekoop word teen R20 ‘n kaartjie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



