NewsSchools
Suidskool wys atletiektalent in voorseisoen
Atlete van Pietersburg Laerskool het hul beste voetjies voorgesit tydens die skool se huissport wat verlede Woensdag by die ou Peter Mokaba Stadion gehou is. Volgens die skool se skakelbeampte, Charlotte van den Berg, is die byeenkoms gehou om vroeg reeds talent in veld- en baanitems te identifiseer. “Atlete wat potensiaal toon, sal nou reeds …

Atlete van Pietersburg Laerskool het hul beste voetjies voorgesit tydens die skool se huissport wat verlede Woensdag by die ou Peter Mokaba Stadion gehou is.
Volgens die skool se skakelbeampte, Charlotte van den Berg, is die byeenkoms gehou om vroeg reeds talent in veld- en baanitems te identifiseer. “Atlete wat potensiaal toon, sal nou reeds deur afrigters met die oog op volgende jaar se atletiekseisoen gebrei word,” sê sy. Geen amptelike uitslae is bekendgemaak nie.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

1 200 m gemaklik.






atleet, Lohan Ellis besig met
sy aanloop.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



