GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Video: Klokkies-spel en kleuters
Kleuter Klokkies is 'n program vir kleuters tussen vier en ses jaar oud waar hulle leer ritme hou deur middel van klokkespel.

POLOKWANE – Musiek is deel van soveel van ons se lewens en baie sangers en sangeresse asook dié gene wat instrumente bespeel is reeds as kleuters blootgestel aan musiek.
Kleuter Klokkies is ‘n program vir kleuters tussen vier en ses jaar oud waar hulle leer ritme hou deur middel van klokkespel.
Dit wrod aangebied deur Annamarie de Villiers en verlede week het haar studente ‘n konsert aangebied. Tydens die konsert is daar ook viool en klavier gespeel en blokfluit gespeel.
Kyk na die video:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



