NewsSchools

PLS se leiers ingewy én gegroet

Wanneer die leerderleiers van Laerskool Pietersburg uittree is dit nie sommer iets wat sonder die nodige erkenning by dié skool gedoen word nie.

POLOKWANE –  Op dié spesiale aand word daar vir eregaste, die leiers van die jaar asook hul opvolgers in die middel van die saal plek gemaak.

Vanjaar is die leerders deur die skoolhoof, asook operasionele hoof erkenning gegee en graadhoofde het boodskappe aan beide die uitgaande en inkomende leiers voorgelees.

Die spesiale aand is onlangs in die skoolsaal gehou, waar ouers die geleentheid gekry het om die balkies vir die nuwe leiers op te sit. Die hoofleiers is ook by die funksie aangewys.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button