NewsSchools

Pietersburg Laerskool kondig hoofleiers vir 2018 aan

Die hoofleiers van Pietersburg Laerskool is verlede week tydens ‘n funksie by die skool aangekondig. Die tweeling, Hané en Henko du Toit, is verkies om voortaan leiding te neem. Hané word ondersteun deur onderhoofmeisies, Shelby Cronjé en Cecille Venter, terwyl Henko deur onderhoofseuns, Joshua Robbinson en Damian Bye, bygestaan word. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com

Die hoofleiers van Pietersburg Laerskool is verlede week tydens ‘n funksie by die skool aangekondig.
Die tweeling, Hané en Henko du Toit, is verkies om voortaan leiding te neem.
Hané word ondersteun deur onderhoofmeisies, Shelby Cronjé en Cecille Venter, terwyl Henko deur onderhoofseuns, Joshua Robbinson en Damian Bye, bygestaan word.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Onderhoofseuns, Joshua Robbinson en Damian Bye, weerskante van hoofseun, Henko du Toit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button