NewsSchools
Teddies kuier op die maan, leer meer van die ruimte
Kleuters van Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum het Vrydag met kreatiewe uitrustings skool gegaan om hul ruimtebesoek en die week se tema; ‘Ek gaan maan toe’ af te sluit. Koddige marsmannetjies en maanblomme was oral te sien. Kartondose is gebruik om maanpakke te maak terwyl leë koeldrankbottels as suurstofsilinders of vuurpyle gedien het. Storie en foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com …

Kleuters van Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum het Vrydag met kreatiewe uitrustings skool gegaan om hul ruimtebesoek en die week se tema; ‘Ek gaan maan toe’ af te sluit.
Koddige marsmannetjies en maanblomme was oral te sien. Kartondose is gebruik om maanpakke te maak terwyl leë koeldrankbottels as suurstofsilinders of vuurpyle gedien het.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



