GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Jong ‘varkies baljaar by Klein Begin
Die jongspan van Akademie Reformia het onlangs nie op hulle laat wag toe hulle uitgenooi is om Varkiedag by die skool te hou nie.

POLOKWANE – Die opdrag was eenvoudig: Speel in die modder en kom terug soos ‘n varkie. Van die kleuters was aan die begin baie skepties om in die modder te speel maar nie lank nie toe word daar behoorlik gebaljaar in die lekker ‘skoon’ ‘vuilwees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

















