NewsSchools

VIDEOS: Koor maak Oosskool trots

Tydens Laerskool Pietersburg-Oos se 2018 kultuurprysuitdeling het beide die junior en senior koorlede weggestap met sertifikate, nadat dié kore baie goed presteer het gedurende die jaar.

POLOKWANE – Die junior koor se uitlsae:

• Cum Laude by Super 12

• Sewende plek nasionaal by ATKV.

• A+ by Limpopo eistedfod A+.

Die senior koor se uitslae:

• Goud by die Super 12.

• A++ By Limpopo Eistedfod A++.

Tydens die prysuitdeling is daar afskeid geneem van die gr. 7-koorlede wat op hulle beurt ‘n liedjie só vir oulaas gesing het:

Die twee kore, onder leiding van Rita Erasmus wat al amper 25 jaar dié skool se koor afrig, het die aand afgesluit met ‘n massakoor liedjie:

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button