NewsSchools
Graad R-leerders reg vir grootskool
Pietersburg Laerskool se graad R-leerders het tydens hul gradeplegtigheid verlede Woensdag gewys dat hulle vir graad 1 gerat is. Ouers kon trots in die saal toekyk hoe elke kleuter op die verhoog stap en ‘n sertifikaat ontvang wat bevestig dat hulle die stof van graad R kan afskud en volgende jaar graad 1 sonder huiwering …

Pietersburg Laerskool se graad R-leerders het tydens hul gradeplegtigheid verlede Woensdag gewys dat hulle vir graad 1 gerat is.
Ouers kon trots in die saal toekyk hoe elke kleuter op die verhoog stap en ‘n sertifikaat ontvang wat bevestig dat hulle die stof van graad R
kan afskud en volgende jaar graad 1 sonder huiwering kan aanpak.
Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



